Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781415210031 | Published: July 6, 2023 | Paperback

Sluitstuk (93)

Sluitstuk (93)

Author:RAPPORT100
Regular price R 300
Regular price R 0 Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

RAPPORT TOP 100 - NOMMER 93

Drie jaar ná die dood van Afrikaans se grootste skrywer kom 'n Nederlandse vrou na Suid-Afrika om navorsing vir 'n biografie oor sy lewe te doen. Sy besoek die skrywer se voormalige vakleerling om meer oor die enigmatiese figuur vas te stel - bykans dertig jaar nadat die twee mans se weë pynlik geskei het. Onder die priemende blik van die biograaf lê die vakleerling, eens 'n aspirantskrywer en nou 'n Zen-monnik, hul vervlegte lewens bloot in die bestek van een nag.
Wie was die groot skrywer werklik? Waarom was die impak van sy kluisenaarsbestaan en sy werk op die jong man so enorm? Hoekom het die skrywer hom na sy eensame sterfbed laat kom? Wat is die ware rede agter die Nederlander se biografie? Sluitstuk is 'n elegiese roman oor verlange, verlies, wraak en versoening wat die roete na stilte en die skeppingsimpuls verken.

Author Johann Rossouw

Author RAPPORT100

View full details