Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781415210499 | Published: May 21, 2020 | Paperback

Swart Swaan

Swart Swaan

Regular price R 290
Regular price R 0 Sale price R 290
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

'n Monsteragtige wese het hom in Fabian se tuin tuisgemaak - 'n ondier met 'n dodelike aptyt. In die skadu van die dobbelhuis waar Fabian 'n veiligheidswag is, werskaf hy en Mossie, pas uit die tronk, om vir dié gedierte ʼn hok te bou en hom te versorg. Maar net Fabian weet van die trommel wat hy vroeër in die tuin begrawe het - daar waar die dier nou lê. 'n Trommel wat hom sal help om sy vrou Merinda, wyndrinker van formaat, vir 'n wyle te help vergeet van die skade aan haar gesig en in haar hart. Wilken Calitz se Swart swaan is meer as 'n surrealistiese sprokie vir volwassenes. Dit is 'n betowerende roman oor die lewe van 'n man wie se verbeelding op 'n dag vlerke kry.

Author Wilken Calitz

View full details