Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781415210758 | Published: September 19, 2022 | Paperback

Vetplantfeetjies

Vetplantfeetjies

Illustrator:Fiona Moodie
Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

'n Versameling kinderryme en pragtige kunswerk oor inheemse vetplante wat ook feetjies is, in die styl van Fynbosfeetjies, Antjie Krog en Fiona Moodie se suksesvolle voorganger. Antjie Krog en Ingrid de Kok het die verse geskryf, en Fiona Moodie het kunswerk in volkleur geskep. Soos in Fynbosfeetjies, kry die plantjies se wonderlike volksname lewe en word die wetenskaplike name ook aangedui.

Author Antjie Krog

Author Ingrid de Kok

Illustrator Fiona Moodie

View full details