Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781415323823 | Published: October 30, 2013 | Paperback

Daaglikse Wysheid vir Leiers

Daaglikse Wysheid vir Leiers

Regular price R 249
Regular price R 0 Sale price R 249
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Daar word gese die noordewind het geboorte geskenk aan die Wiking, en dit beskryf 'n belangrike beginsel vir elke potensiele leier. Die beste leiers word gevorm deur die uitdagings wat oor hul pad kom. Die pad van leierskap is dikwels vol onverwagte verrassings. Daarom verg dit wysheid om te weet hoe om, ten spyte van al die struikelblokke, koers te hou tot by 'n waardige bestemming. John C. Maxwell se Daaglikse wysheid vir leiers sal aan leiers uit alle sfere van die samelewing die nodige wysheid gee om te volhard. Die 365 dagstukkies is die keur van Maxwell se leierskapkennis uit verskeie van sy topverkoperboeke oor leierskapontwikkeling. Elke dag het 'n toepaslike Bybelvers, en onderwerpe handel oor leierskapskwessies soos sukses, rentmeesterskap, spanwerk en mentorskap. Hierdie dagstukkies sal leiers die nodige wysheid gee vir die daaglikse uitdagings wat oor hul pad kan kom.

View full details