Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781415333488 | Published: November 1, 2015 |

Die doelgerigte lewe

Die doelgerigte lewe

Regular price R 199
Regular price R 0 Sale price R 199
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Wat op aarde doen ek hier? Wat is my doel? Die soeke na die doel van die lewe laat mense al vir duisende jare kopkrap. Dit is omdat ons geneig is om by die verkeerde punt weg te spring - onsself. Ons vra egosentriese vrae soos: Wat wil ek wees? Wat moet ek met my lewe doen? Wat is my doelwitte, my ambisies en my drome vir my toekoms? Maar 'n fokus op onsself sal nooit ons lewensdoel openbaar nie. Jy is deur God en vir God gemaak - en totdat jy dit verstaan, sal die lewe nie sin maak nie. God het ons nie in die duister gelaat om te wonder en te raai nie. Hy het sy doel vir ons lewens duidelik deur die Bybel geopenbaar. Jou geboorte was nie 'n ongeluk of iets wat per toeval gebeur het nie, en jou lewe is nie 'n gelukskoot nie. Jou ouers het jou dalk nie beplan nie, maar God het. Jy lewe omdat God jou wou skep. Dit wat jy in jou hande hou, is meer as 'n boek; dit is 'n gids vir 'n 40-dae geestelike reis wat jou sal help om die antwoord op die lewe se heel belangrikste vraag te ontdek: Wat op aarde doen ek hier? Aan die einde van die reis gaan jy weet wat God se doel vir jou lewe is en hoe al die stukkies van jou lewe inmekaar pas. So 'n perspektief sal jou stres verminder, jou besluite vereenvoudig, jou tevredenheid laat toeneem en die belangrikste van alles, jou voorberei vir die ewigheid.

Author Rick Warren

View full details