1
/
of
1
ISBN: 9781415342763 | Published: February 23, 2022 | Hardcover
Oorvloedige Liefde
Oorvloedige Liefde
Author:Nina Smit
Regular price
R 279
Regular price
R 0
Sale price
R 279
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Oorvloedige liefde – Grootdruk bevat 365 dagstukkies deur die immergewilde Nina Smit wat jou sal help om die lewe en God se liefde in oorvloed te ervaar. Nina bespreek verskeie eienskappe wat deel van ’n gelowige se lewe behoort uit te maak. Hierdie dagstukkies sal jou bemoedig, krag gee vir die dag wat voorlê en aanspoor om die vreugde van Christenwees te beleef. Ervaar saam met haar 365 dae van God se onbegrensde liefde.
Author Nina Smit
Share
