Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781415402894 | Published: September 1, 2009 |

Droomskip en ander radiodramas met MP3

Droomskip en ander radiodramas met MP3

Regular price R 637
Regular price R 0 Sale price R 637
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Droomskip en ander radiodramas is die eerste radiodramabundel waarby die hoorspele (op CD in MP3-formaat) by die teks ingesluit word. Die ses radiodramas in hierdie bundel is werk deur bekroonde en bekende skrywers en dit sluit onlangse wenners van die RSG/Sanlam-Radiodramaskryfkompetisie in. Dit bevat die tekste met inleidende agtergrondinligting oor elke drama, woordverklarings van unieke woorde en streektaal en besprekingsvrae.

View full details