ISBN: 9781415421062 | Published: January 1, 2015 |
Via Afrika Afrikaans HT Graad 7 Onderwysersgids
Via Afrika Afrikaans HT Graad 7 Onderwysersgids
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring ('CAPS') geskryf.
'n Moontlike werkskedule is ingesluit.
Elke hoofstuk begin met 'n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig.
Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel.
Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun.
Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie.
'n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help.
Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesseringstake, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.
Author VIA AFRIKA
Share
