Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781415421147 | Published: January 1, 2015 |

Via Afrika Afrikaans EAT Graad 7 Leesboek Volksverhale; Kortverhale; Gedigte en Drama

Via Afrika Afrikaans EAT Graad 7 Leesboek Volksverhale; Kortverhale; Gedigte en Drama

Author:VIA AFRIKA
Regular price R 250
Regular price Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek is ontwikkel volgens die vereistes van die NKVK vir die skooljaar. Die leesboek bevat volksverhale, gedigte, kortverhale en dramatekste, sowel as aktiwiteite wat elke teks vergesel. Die Leesboek sluit ook ? inleiding oor elke genre wat in die boek verteenwoordig word, in. Die Onderwysersgids verskaf generiese leiding oor hoe om elke genre in die klas te behandel asook inligting oor hoe om elke leesteks te benader. Antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leesboek kom in die Onderwysersgids voor.
Die Leesboek moet saam met die Leerderboek en Onderwysersgids vir elke graad gebruik word.

Author VIA AFRIKA

View full details