Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781415424599 | Published: December 1, 2015 |

Via Afrika Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 Leerderboek

Via Afrika Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 Leerderboek

Author:VIA AFRIKA
Regular price R 246
Regular price Sale price R 246
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Wees gereed om wonderlike nuwe dinge oor tegnologie en die natuurlike wêreld te leer. Jy gaan meer leer oor lewende en nie-lewende dinge, asook die kenmerke van plante en diere. Jy sal ontdek hoe spinnerakke gemaak word. Jy gaan masjiene maak. Jy gaan opwindende eksperimente met lug en wind doen. Jy sal selfs meer oor ons plek in die Ruimte leer wanneer jy die sterre, sterrestelsels, planete en mane bestudeer. Laat die ontdekkingsreis begin!

 

Author VIA AFRIKA

View full details