1
/
of
1
ISBN: 9781415427569 | Published: January 1, 2015 |
Via Afrika Lewensvaardighede Graad 1 Werkboek
Via Afrika Lewensvaardighede Graad 1 Werkboek
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:VIA AFRIKA
Regular price
R 164
Regular price
Sale price
R 164
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die Via Afrika werkboeke is ontwikkel om saam met die Leerderboeke gebruik te word en 'n ekstra geleentheid vir leer te bied. Die werkboek dien ook as 'n bron waarin al die leerder se geskrewe werk veilig gehou kan word. Die werkboek stel ouers en versorgers ook in staat om die vordering van die leerder te sien.
Hierdie boek is vol pret oefeninge wat jou oor jouself en die wêreld
rondom jou sal leer. Jy sal leer van water, die weer en die naghemel.
Jy gaan leer van gesonde kos en jy sal uitvind hoe om jouself op te
pas. Dis die begin van 'n groot avontuur!
Author VIA AFRIKA
Share
