ISBN: 9781415427866 | Published: January 1, 2015 |
Via Afrika Lewensvaardighede Graad 2 Werkboek
Via Afrika Lewensvaardighede Graad 2 Werkboek
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die Via Afrika werkboeke is ontwikkel om saam met die Leerderboeke gebruik te word en 'n ekstra geleentheid vir leer te bied. Die werkboek dien ook as 'n bron waarin al die leerder se geskrewe werk veilig gehou kan word. Die werkboek stel ouers en versorgers ook in staat om die vordering van die leerder te sien.
Welkom by Graad 2 Lewensvaardighede. Vanjaar gaan jy uitvind wat
elke mens besonders maak. Jy gaan nuwe dinge omtrent Suid-Afrika en
ons dokters, verpleegsters en polisie leer. Jy sal leer van die seisoene,
diere wat in die water lewe, hoe om veilig te bly op die paaie en nog
baie meer!
Author VIA AFRIKA
Share
