Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781415429570 | Published: January 1, 2015 |

Via Afrika Afrikaans HT Graad 1 Grootboek 2

Via Afrika Afrikaans HT Graad 1 Grootboek 2

Author:VIA AFRIKA
Regular price R 341
Regular price Sale price R 341
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Grootboeke en Leesboeke is 'n belangrike vorm van gedeelde lees in die klaskamer. Gedeelde lees is geskoei op die beginsel dat 'n beginnerleser deur 'n ervare leser begelei word. Hierdie is 'n erkende metode vir die aanleer van geletterdheid. Grootboeke help die onderwyser om die leesproses te moduleer, deur die teks na te volg. Vir die leerders voor te lees en hulle aan te moedig om saam te lees soos hulle kan. Die onderwyser illustreer hoe om inligting op die bladsy te gebruik en vul sodoende die gapings in leerders se kennis. Die Via Afrika Grootboek en Leesboek reeks is 'n ideale hulpbron vir gedeelde lees aktiwiteite in die klaskamer.

Author VIA AFRIKA

View full details