1
/
of
1
ISBN: 9781415429808 | Published: January 1, 2015 |
Via Afrika Afrikaans HT Klankeprogram Graad 1 Werkboek
Via Afrika Afrikaans HT Klankeprogram Graad 1 Werkboek
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:VIA AFRIKA
Regular price
R 144
Regular price
Sale price
R 144
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Hierdie Klankeprogram is ontwikkel om jou te help met die aanleer
van die klanke-komponent en volg die voorgestelde riglyne van die
Huistaal NKABV (CAPS). Die aktiwiteite in die Leerderboeke gee
leerders die geleentheid om dít wat hulle mondelings geleer het,
te oefen. Die Onderwysersgids bevat al die nodige leiding vir die
onderrig van 'n 'n stap-vir-stap benadering by die aanleer van 'n
klankeprogram - insluitend talle praktiese wenke, voorbeelde van
aktiwiteite en take, nuttige woordelyste, hoëfrekwensiewoorde en
ondersteuning aan leerders met leerversperrings.
Author VIA AFRIKA
Share
