Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781415441435 | Published: January 1, 2015 |

Via Afrika Afrikaans HT Graad 9 Novelle: Die Roomyskoningin

Via Afrika Afrikaans HT Graad 9 Novelle: Die Roomyskoningin

Author:VIA AFRIKA
Regular price R 185
Regular price Sale price R 185
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie novelles is geskryf om by die belangstellings en leesvlakke van leerders in Graad 7, 8 en 9 aan te pas. Die novelle vorm 'n belangrike deel van die leeskomponent van die KABV-kurrikulum en moet aanvullend by die klasleesboek gebruik word.

'Lus vir 'n roomys?' vra Marchant.
Gaan hy dit nooit vergeet nie? Spot hy alweer met my?
'Nee, dankie! Dis nie snaaks nie, hoor!'
Lize verstaan nie hoekom moet sy altyd so ongemaklik voel
wanneer Marchant naby is nie. En sy pêl noem haar die
Roomyskoningin! Asof daar nou ys deur haar are vloei!
Gmf!
En dan is daar nog die Mej Hoogland-kompetisie, die poësiekompetisie
en haar pa wat moontlik sy werk kan verloor...
Gaan haar ys smelt en haar drome waar word? Wanneer sy
saam met haar vriende die alledaagse probleme van 'n tiener
trotseer en ook nog binne haarself 'n stryd voer oor haar ouers,
gebeur daar stadig maar seker iets baie mooi in haar lewe...

Author VIA AFRIKA

View full details