Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781415441466 | Published: January 1, 2015 |

Via Afrika Afrikaans EAT Graad 9 Novelle: 'n Ander dimensie

Via Afrika Afrikaans EAT Graad 9 Novelle: 'n Ander dimensie

Author:VIA AFRIKA
Regular price R 185
Regular price Sale price R 185
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie novelles is geskryf om by die belangstellings en leesvlakke van leerders in Graad 7, 8 en 9 aan te pas. Die novelle vorm 'n belangrike deel van die leeskomponent van die KABV-kurrikulum en moet aanvullend by die klasleesboek gebruik word.

Is dit moontlik om na 'n ander dimensie te gaan en daar
deur regte outydse seerowers ontvoer te word? Is dit
wetenskapsfiksie of net 'n nare droom? Of is dit dalk die
waarheid?
Hoe anders verklaar jy dit dat Lee-Anne, Mayo, Einstein en
Slak saam in 'n vreemde dimensie beland, vol moorddadige
karakters en met heel ander reëls? Reëls wat dinge soos
moord en marteling insluit. Dit terwyl die vier van hulle een
Saterdagmiddag doodonskuldig in hulle boomhuis na 'n
seerowerkaart gesit en kyk het. 'n Kaart wat hulle na 'n geheime
wêreld voer, vol skatte en doodsgevare. Hier word die vier
maats se talente, waardes, vasberadenheid, dapperheid en
vriendskap terdeë getoets.
Sal hulle óóit weer by die huis kom en óóit weer van Slak se ma
se heerlike, tuisgemaakte hamburgers en aartappelskyfies eet?
Lees en vind uit ...

Author VIA AFRIKA

View full details