Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781415448311 | Published: February 1, 2015 | Paperback

Via Afrika Dramatiese Kunste Graad 10 Onderwysersgids

Via Afrika Dramatiese Kunste Graad 10 Onderwysersgids

Author:Via Afrika
Regular price R 380
Regular price R 0 Sale price R 380
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Via Afrika Dramatiese Kunste is 'n omvattende reeks wat al die voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike aktiwiteite verskaf om 'n werklike leergeleentheid te skep.

Via Afrika Dramatiese Kunste is 'n omvattende reeks wat al die voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike aktiwiteite verskaf om 'n werklike leergeleentheid te skep.

Die reeks het 'n sterk Suid-Afrikaanse fokus, maar stel leerders ook bloot aan 'n wye reeks Pan-Afrika-, Westerse en Oorsterse dramavorms wat die wêreld van Dramatiese Kunste gevorm het. Rolprente word ook, waar toepaslik, verken.

Hierdie Onderwysersgids sal onderwysers aanmoedig en bemagtig om betekenisvolle vordering in die verkryging van kennis en praktiese vaardighede van Dramatiese Kunste in Grade 10 tot 12 te fasiliteer, en om die onderrig en aanleer van die vak op innoverende en toeganklike wyses te implementeer.

Author Via Afrika

View full details