ISBN: 9781431007233 | Published: July 1, 2016 |
Almal Verstaan Wiskunde Graad 1 Werkboek
Almal Verstaan Wiskunde Graad 1 Werkboek
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die Werkboek vir Almal Verstaan Wiskunde is ontwikkel om die Leerderboek te ondersteun. Die Almal Verstaan Wiskunde-kursus is ontwerp om te voldoen aan die verseistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV) vir Wiskunde.
Die Werkboek bevat prettige aktiwiteite waaraan leerders onafhanklik kan werk om hulle kennis en vaardighede te konsolideer.
Die Almal Verstaan Wiskunde Leerderboek en Werkboek word deur die Onderwysersgids ondersteun. Hierdie kursus voorsien alles wat die onderwyser en die leerder benodig om Wiskunde in Graad 1 te bemeester: 'n volledige oplossing vir die klaskamer.
Author MACMILLAN
Share
