ISBN: 9781431041763 | Published: November 1, 2016 |
Die laaste karretjiegraf skooluitgawe
Die laaste karretjiegraf skooluitgawe
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die eerste saad vir hierdie toneelstuk is reeds vyftig jaar gelede geplant. Dit het begin met 'n storie wat Athol Fugard se ma aan hom vertel het en met sy belofte aan haar om eendag 'n toneelstuk in haar moedertaal te skryf. Met die hulp van medeskrywer Riana Steyn se navorsing oor die karretjiemense het Die laaste karretjiegraf Fugard se eerste toneelstuk in Afrikaans, tot stand gekom. Dit is die verhaal van die Geduldgesin wat hul ouma Mieta in die Karooveld onder klippe begrawe soos dit die gebruik onder die karretjiemense is. Haar dood lei die einde van 'n leefwyse in.
Author Athol Fugard
Author Riana Steyn
Share
