Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781431426959 | Published: July 10, 2018 | Paperback

Die singende klip

Die singende klip

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 145
Regular price R 0 Sale price R 145
Out of print
VAT included.

Wanneer Storm haar klip vashou en sing, staan almal in die dorpie stil om daarna te luister. Maar toe sy in die versoeking kom om liedjies te sing wat die wind, die branders en die hele oseaan beheer, begin dinge skeef te loop. Met die dat haar broers en al die ander vissermanne verlore is in die see, sal sy die dinge wat sy gedoen het weer ongedaan kan maak?

View full details