Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781431428724 | Published: April 15, 2019 | Paperback

Die Son se groot geskenk

Die Son se groot geskenk

Illustrator:Jude Daly
Regular price R 140
Regular price R 0 Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Thulani wou graag lekker leef deur net in die son te sit en bak.

Hy is moeg daarvoor om die koei te melk en verruil dit toe vir 'n bok … die bok vir 'n skaap … die skaap vir drie ganse … totdat hy net 'n sakkie vol sonneblomsaad oor het! Maar die sonneblomsaad is kos vir die hoenders en hulle lê meer eiers as ooit tevore, en kort voor lank geniet Thulani die gawe van sy nuwe rykdom.

Dianne Stewart se bekoorlike storie en Jude Daly se sprankelende illustrasies sal beide kinders en volwassenes bekoor. In 1998 ontvang Jude Daly die Katrine Harries-toekenning vir illustrasies met hierdie boek, asook 'n plek op die IBBY se ererol.

Author Dianne Stewart

Illustrator Jude Daly

View full details