Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781431431403 | Published: August 20, 2021 | Paperback

Shudu vind haar sprankel

Shudu vind haar sprankel

Illustrator:Chantelle Thorne
Illustrator:Burgen Thorne
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

In hierdie moedige en pragtige boek vertel Mej. Suid-Afrika, Shudufhadzo Musida, die verhaal van haar opvoeding; van 'n pragtige meisie in Ha-Vhangani, 'n klein Venda-dorpie. Sy word omring deur 'n liefdevolle uitgebreide gesin. Dinge raak vir Shudu egter wanneer sy na Mpumalanga verhuis om by haar ma te gaan woon.
By haar nuwe skool word Shudu deur haar klasmaats geboelie.
Lees hoe Shudu haar hartseer en haar uitdagings oorkom, en groei tot 'n meisie en dan 'n volwassene wat geleer het om haarself lief te hê!
'Die les wat ek geleer het, is dat wanneer iets sleg met jou gebeur, dit belangrik is om met 'n volwassene, wat jy vertrou, daaroor te praat. Dit kan 'n ouer, 'n familielid, 'n onderwyser of 'n ouer persoon wees.
Onthou dat wanneer jy geboelie word, daar niks verkeerd is met jou nie. Niemand hoef deur te gaan wat ek deurgemaak het nie. ' - Shudufhadzo Musida.

Author Shudufhadzo Musida

Illustrator Chantelle Thorne

Illustrator Burgen Thorne

View full details