Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781431434985 | Published: December 2, 2024 |

Kosbare Katrina

Kosbare Katrina

Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Esau Katrina en haar gesin word verbied om hul taal, N|uu, te praat, maar hulle gaan voort om dit in die geheim te doen. Vir baie jare word N|uu selde gepraat en verdwyn amper. Maar Katrina is vasbeslote om haar taal te red.

N|uu hou verhale van jagters en versamelaars, van sterre nagte en verbintenisse met ons voorvaders. Dit is 'n taal wat die liedere van die land sing.

Sluit aan by Ouma Katrina Esau op haar inspirerende reis en ontdek die krag van taal en die belangrikheid daarvan om nooit op te gee met jou drome nie.

Author Lorato Trok

View full details