Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781431603237 | Published: October 10, 2017 |

Die Familiebybel NLV Luukse Leer

Die Familiebybel NLV Luukse Leer

Author:Wil Vosloo
Regular price R 1 250
Regular price R 0 Sale price R 1 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die Familiebybel sal God se Woord lewend maak in gesinne. Hierdie Bybel met die volledi­ge teks van die Bybel Nuwe Lewende Vertaling be­skik oor die vol­gen­de unieke kenmerke:
· 'n Stamboom.
· 'n Afdeling wat die oorsprong en gesag van die Bybel bespreek.
· 'n Afdeling getiteld “Waar staan dit in die Bybel?” wat Skrifverwysings gee vir be­lang­­ri­ke gebeur­te­nisse in die Bybel, bekende teks­­gedeeltes, profe­sieë oor Jesus, Jesus se wonderwerke en sy ge­ly­ke­nisse.
· 'n Afdeling getiteld “Wat sê die Bybel oor ... ” waar­in 'n wye spektrum onder­wer­pe, van abo­r­sie tot wysheid, alfabeties en te­ma­ties ingedeel is met Skrifverwysings oor waar om meer daar­oor te lees.
Die Familiebybel sal gesinne aanmoedig om weer saam om die Woord van God te ver­gader en sal le­sers opnuut laat besef watter opwin­dende erfe­nis God vir ons het.

Author Wil Vosloo

Author Andrie Du Toit

View full details