Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781431604982 | Published: October 1, 2014 |

Die geillustreerde Bybelhandboek

Die geillustreerde Bybelhandboek

Regular price R 699
Regular price Sale price R 699
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die geillustreerde Bybelhandboek is 'n waardevolle gids wat jou sal help om die Bybel en die wêreld waar-in dit geskryf is beter te verstaan. Die handboek bied die nuutste Bybelnavorsing in 'n lesersvriendelike formaat. Die Bybel word boek vir boek ontsluit met honderde volkleur-illustrasies, kaarte en foto's, en meer as 100 indiepte-artikels oor 'n verskeidenheid Bybelse onderwerpe om jou Bybellees-ervaring te verryk.

View full details