ISBN: 9781431611478 | Published: October 1, 2014 | Paperback
`n Ontdekkingsreis deur die Bybel vir kinders
`n Ontdekkingsreis deur die Bybel vir kinders
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
'n Prettige en leersame reis deur die Bybel vir kinders.
Dave Strehler bied met 'n Ontdekkingsreis deur die Bybel - vir kinders 'n Bybelhandboek spesiaal vir die jongklomp.
Dié boek sal kinders help om sin te maak van die Bybel deur vir hulle praktiese, lekker en interessante maniere te wys om dinge oor die Bybel te leer.
'n Ontdekkingsreis deur die Bybel - vir kinders lei kinders deur die Bybel deur die volgende opwindende bywerkings:
antwoorde op die algemeenste vrae wat hulle het oor gebeure en karakters in die Bybel
interessante feite om hulle te stimuleer en hulle belangstelling te wek
visuele voorstellings van wat hulle lees om hulle te help verstaan en onthou
hedendaagse toepassings van sekere Bybelse konsepte en tradisies
woordverklarings
vrae met Bybelse verwysings vir antwoorde om hulle insig te verryk.
Author Dave Strehler
Share
