ISBN: 9781431620791 | Published: October 10, 2018 | Paperback
Gebede uit die hart
Gebede uit die hart
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Baie mense het vrae oor presies wat om te bid en hoe om te bid. In Gebede uit die hart gee dr. Warren Wiersbe antwoorde op sommige van hierdie vrae terwyl hy ook ondersoek instel na hoekom en hoe God mense vra om te bid.
Gebede uit die hart bied praktiese hulpmiddels wat nuwe en ervare gelowiges help om gebed deel te maak van hulle daaglikse lewe. In hierdie boek sal hulle God se wil vir hulle gebedslewe ontdek, hoe hulle verhouding met God en ander mense hulle gebedslewe beïnvloed en wat dit beteken om vir hulle vyande te bid.
Met hierdie diep geestelike boek lei dr. Wiersbe lesers doelbewus weg van streng godsdienstige reëls oor gebed wat in die Bybelse tyd toegepas is. Hy moedig gelowiges eerder aan om vreugde te vind in God se teenwoordigheid terwyl hulle die daaglikse gewoonte beoefen om in gesprek met God te tree.
Author Warren W. Wiersbe
Share
