1
/
of
1
ISBN: 9781431622511 | Published: July 15, 2019 | Paperback
77 Verse om te onthou vir kinders
77 Verse om te onthou vir kinders
Author:CUM
Regular price
R 50
Regular price
R 0
Sale price
R 50
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Kinders tussen 5 en 8 jaar sal dit geniet om op hierdie prettige manier 77 sleutelteksverse in die Bybel te memoriseer. Hulle lees eers die teksvers, dan skryf hulle dit neer en daarna kleur hulle die pragtig ontwerpte teksvers in. Herhaling is die sleutel tot memorisering en hierdie maklik-om-te-gebruik hulpmiddel sal ouers en Sondagskoolonderwysers help om die saad van die Skrif in kinderharte te saai. Ideaal vir Sondagskool of Christelik-gebaseerde tuisonderrig.
Author CUM
Share
