Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781431623129 | Published: January 21, 2020 | Board Book

My LullaBybel vir meisies

My LullaBybel vir meisies

Regular price R 280
Regular price R 0 Sale price R 280
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die 24 pragtige gediggies in My Lullabybel vir meisies is ideaal vir ouer en kind vir daardie koester-oomblikke voor slaaptyd. Die pragtige volkleurkunswerk sal klein ogies bekoor terwyl mamma en pappa die ritmiese gediggies voorlees om hulle aan die slaap te sus. Elke gediggie het 'n gebed en 'n Bybelverse wat ouers sal aanspoor en bemoedig in hulle kosbare taak om kinders groot te maak

View full details