Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781431623143 | Published: March 20, 2020 | Board Book

Ons dogtertjie se eerste jaar

Ons dogtertjie se eerste jaar

Regular price R 399
Regular price R 0 Sale price R 399
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Ons dogtertjie se eerste jare is ideaal om mylpale en spesiale oomblikke van jul kleinding se eerste jare vas te vang.
Koester spesiale herinneringe soos die ooievaarstee, baba se eerste dag by die huis en julle eerste vakansie saam. Daar is baie plek vir foto's asook plek om jou eie gebed vir jou kind neer te skryf.
Jy kan ook kosbare kleinode bêrein die sakkies wat spesiaal daarvoor gemaak is.
Sponsgevulde hardeband
64 volkeur-bladsye
Twee sakkies vir aandenkings
Twee koeverte vir jul kleinding se hospitaalbandjie en eerste haarlok

Author Samestelling

View full details