Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781431623181 | Published: June 21, 2021 | Paperback

Pret met letters: Stories en aktiwiteite oor letters in die Bybel

Pret met letters: Stories en aktiwiteite oor letters in die Bybel

Regular price R 49
Regular price R 0 Sale price R 49
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Ontwikkel jou kind se taalvaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories!
In Pret met letters kombineer Wendy Maartens 26 stories met prettige aktiwiteite om 5- tot 8-jariges se taalvaardigheid ’n hupstoot te gee. Wendy het woorde gekies wat ’n Bybelse inslag het, soos ark (A), Betlehemster (B) en Christen (C). Aktiwiteite soos soek die woorde en eenvoudige blokkiesraaisels sal sorg vir ure se pret vir besige lyfies.
Die antwoorde vir die speletjies word agter in die boek voorsien.

View full details