Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781431623198 | Published: June 21, 2021 | Paperback

Pret met syfers: Stories en aktiwiteite oor getalle in die Bybel

Pret met syfers: Stories en aktiwiteite oor getalle in die Bybel

Regular price R 49
Regular price R 0 Sale price R 49
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Slyp jou 5- tot 8-jarige se syfervaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories!
In Pret met syfers kombineer Wendy Maartens 40 stories met aktiwiteite om kinders se syfervaardigheid te slyp. Deur die stories ontdek hulle die wêreld van getalle in die Bybel – van belangrike feite soos dat ons net 1 God het, minder bekende stories soos die 15 jaar wat by Hiskia se lewe gevoeg is, tot by die baie belangrike 70 x 7 keer vergewe. Aktiwiteite soos inkleur volgens nommers, soek die syfer en ’n paar lekker somme sal sorg vir ure se pret vir besige lyfies.
Die antwoorde vir die speletjies word agter in die boek voorsien.

View full details