Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781431623228 | Published: September 1, 2022 |

`n Lewe Naby God

`n Lewe Naby God

Author:Nina Smit
Regular price R 279
Regular price R 0 Sale price R 279
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Grootdruk . God se teenwoordigheid is iets wat jy doelbewus moet soek, maar te midde van ’n besige program en krisisse verloor ons so maklik perspektief.
Geliefde skrywer Nina Smit wil vroue met 366 oordenkings in ’n Lewe naby God deur praktiese riglyne help om nader aan God te kom sodat sy Teenwoordigheid vir hulle ’n werklikheid kan word. Belangrike temas wat uitstaan, is onder andere:
• gefokusde tyd met die Woord
• gebed as anker van jou geloofslewe
• betroubaarheid van God se beloftes
• dankbaarheid as uitvloeisel van geloof
• hantering van seer en mislukking in jou verlede

Author Nina Smit

View full details