Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781431623297 | Published: June 1, 2018 | Paperback

In stilwees en vertroue

In stilwees en vertroue

Regular price R 249
Regular price R 0 Sale price R 249
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Wanneer jy tyd in God se teenwoordigheid deurbring en oor sy kragtige Woord mediteer, bou dit karakter, innerlike krag en ’n godvresende selfvertroue om enige lewensuitdaging te trotseer. In stilwees en vertroue is 366 oordenkings deur die bekende evangelis Angus Buchan. Elkeen van die daaglikse teksverse, inspirerende oordenkings en diepsinnige gebede sal jou toerus met die krag van die Heilige Gees om sterk te staan teen elke dag se uitdagings. Nou is die tyd om God te vertrou. Bring daarom tyd saam met Hom deur, want ons krag lê in stil wees en vertroue hê (Jes. 30:15).

Author Angus Buchan

View full details