1
/
of
1
ISBN: 9781431623419 | Published: August 2, 2022 | Paperback
Mini Oordenkings Genade Vir Elke Oomblik
Mini Oordenkings Genade Vir Elke Oomblik
Author:Solly Ozrovech
Regular price
R 50
Regular price
R 0
Sale price
R 50
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die 180 kort maar kragtige oordenkings in Mini-oordenkings: Genade vir elke oomblik verseker lesers opnuut van God se genade en moedig gelowiges aan om 'n Christus-gesentreerde lewe te leef. Temas wat ter sprake kom, is God se getrouheid, liefde, krag en beloftes. Die handige sakpas-formaat maak dit ideaal vir daaglikse stiltetyd in God se teenwoordigheid waar jy ook al is.
Author Solly Ozrovech
Share
