1
/
of
1
ISBN: 9781431623976 | Published: January 21, 2020 | Board Book
My LullaBybel vir seuns
My LullaBybel vir seuns
Author:Alette-Johanni Winckler
Regular price
R 280
Regular price
R 0
Sale price
R 280
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die 24 pragtige gediggies in My Lullabybel vir seuns is ideaal vir ouer en kind vir daardie koester-oomblikke voor slaaptyd. Die pragtige volkleurkunswerk sal klein ogies bekoor terwyl mamma en pappa die ritmiese gediggies voorlees om hulle aan die slaap te sus. Elke gediggie het 'n gebed en 'n Bybelverse wat ouers sal aanspoor en bemoedig in hulle kosbare taak om kinders groot te maak
Author Alette-Johanni Winckler
Share
