Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781431624447 | Published: July 1, 2018 | Hardcover

My groot dankie-sê-boek

My groot dankie-sê-boek

Regular price R 89
Regular price R 0 Sale price R 89
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

So dikwels aanvaar ons God se seëninge in ons lewe as vanselfsprekend. Met hierdie pragtig geïllustreerde boek met gebede kan jy kinders tussen 5 en 8 aanmoedig om God se seën in hul lewe raak te sien en vir God dankie te sê daarvoor. My groot dankie-sê-boek lig baie dinge uit waarvoor ons dankbaar kan wees: lewe, liefde, stories, familie, kos, ’n huis en nog baie meer. Die eenvoudige teks en lewendige illustrasies vang die wonder van die skepping vas en moedig lesers aan om met nuwe oë na die wêreld te kyk.

View full details