Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781431624799 | Published: February 1, 2021 | Paperback

Waar Is Oupa Nou?

Waar Is Oupa Nou?

Illustrator:Honor Ayres
Regular price R 39
Regular price R 0 Sale price R 39
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

In Waar is Oupa nou? word die sensitiewe onderwerp van die dood op liefdevolle wyse bespreek aan die hand van 'n nuuskierige dogtertjie se vrae. Die God-gesentreerde bespreking oor wat gebeur wanneer mense doodgaan, word afgerond met pragtige illustrasies. Hierdie boekie sal jong kinders tussen 5 en 8 jaar help met hul vrae oor lewe en dood en die spesiale plek wat God gereedmaak vir mense wat lief is vir Hom.

Author Catherine House

Illustrator Honor Ayres

View full details