1
/
of
1
ISBN: 9781431624966 | Published: July 4, 2024 | Paperback
Daaglikse Wysheid Vir Dogters
Daaglikse Wysheid Vir Dogters
Author:CAD
Regular price
R 149
Regular price
R 0
Sale price
R 149
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Dit is soms moeilik om God se wil te ken. Daaglikse wysheid vir dogters is dus ideaal vir dogters van 8 tot 12 om God se teenwoordigheid, leiding en liefde in hulle elkedagse lewe te ervaar. Die 365 dagstukke sal hulle help om nader aan hul Skepper te leef en in sy liefde te floreer. Saam met die Skrifgedeeltes en gebede sal hulle God leer ken en sy liefde, omgee en plan vir hulle beter verstaan. Dit is die ideale manier om dogters te leer hoe om elke dag 'n pad saam met God te stap.
Author CAD
Share
