1
/
of
1
ISBN: 9781431625338 | Published: October 5, 2021 | Hardcover
Alles wat ek nodig het
Alles wat ek nodig het
Author:Angus Buchan
Regular price
R 249
Regular price
R 0
Sale price
R 249
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Of jy nou krag nodig het vir 'n moeilike dag, of troos te midde van uiters uitdagende tye, Alles wat ek nodig het sal jou bemoedig met beloftes en hoop uit God se Woord. Die 366 oordenkings deur die bekende evangelis Angus Buchan sal jou bewus maak van God se teenwoordigheid in jou lewe en dat Hy alles voorsien wat jy nodig het.
Word bemoedig om God se liefde elke dag uit te leef terwyl jy inspirasie put uit die Skrifgedeeltes en die plat-op-die-aarde raad en bemoediging van Angus Buchan.
Author Angus Buchan
Share
