Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781431625390 | Published: October 31, 2021 | Paperback

Die Toeligtings Bybel Salm Kunsleer

Die Toeligtings Bybel Salm Kunsleer

Author:NLV
Regular price R 399
Regular price R 0 Sale price R 399
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Baie woorde of frases in die Bybel is vir hedendaagse lesers moeilik verstaanbaar.
Die Toeligtingsbybel ontsluit die Woord op 'n lesersvriendelike, toeganklike manier. Dit bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe Lewende Vertaling, en verhelder woordkeuses en definisies, teologiese begrippe, historiese konteks en geografiese inligting deur verduidelikings in hakies. Hierdie toeligtende verduidelikings lei tot 'n dieper waardering vir die rykdom wat in die Skrif opgesluit lê.
God se Woord is ewig en vandag nog relevant. Die Toeligtingsbybel sal die Skrif op 'n verfrissende wyse verlig om te lei tot geloofversterking en geestelike groei van lesers.

Author NLV

View full details