Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781431625482 | Published: November 23, 2021 | Hardcover

Krag vir elke dag

Krag vir elke dag

Regular price R 249
Regular price R 0 Sale price R 249
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Voel dit of die eise van die lewe jou wil oorweldig? Smag jy na 'n plek waar jy kan wegkom van daaglikse stres en spanning, en onsekerheid oor die toekoms?
Topverkoper-outeur Milanie Vosloo wéét dat die lewe soms elke druppel energie uit 'n vrou tap. Die 366 bemoedigende dagstukkies met 'n Skrifaanhaling, oordenking en kort gebed sal vroue opnuut verseker dat God die enigste Bron is wat hulle volkome kan versterk.
Krag vir elke dag moedig vroue aan om hul angs en onsekerheid te verruil vir God se ewige, onuitputbare krag.

Author Milanie Vosloo

Author Aanlynkuier

View full details