ISBN: 9781431625932 | Published: April 20, 2023 | Paperback
Vroue Van Die Bybel
Vroue Van Die Bybel
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die eise van die lewe maak dit dikwels moeilik om die eggenoot, ma, dogter of vriendin te wees wat jy wil wees. Hoe bemoedigend om te weet jy is nie die enigste vrou wat so voel nie! Vroue van die Bybel fokus op 52 besondere vroue van die Bybel wat dieselfde uitdagings in hulle lewe en geloof ervaar het as wat die moderne vrou daagliks het. Elke week fokus op die lewe van een van hierdie 52 vroue, met:
• ’n Inspirerende blik op haar lewe (Maandag)
• Meer inligting oor haar leefwêreld (Dinsdag)
• ’n Kort Bybelstudie oor haar lewe en hoe jy dit in jou lewe kan toepas (Woensdag)
• Bybelse beloftes (Donderdag)
• ’n Gebed (Vrydag)
Vroue van die Bybel bevat ook:
• ’n Tematiese indeks
• ’n Lys en tydlyn van die vroue van die Bybel
• ’n Lys van die vroue in Jesus se stamboom
• ’n Lys van die vroue in Jesus se lewe en bediening
Author Ann Spangler
Author Jean E. Syswerda
Share
