Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781431626359 | Published: August 2, 2022 | Hardcover

Die Bybel NLV Super Grootdruk Hardeband

Die Bybel NLV Super Grootdruk Hardeband

Author:Wil Vosloo
Author:NLV
Regular price R 599
Regular price R 0 Sale price R 599
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die Nuwe Lewende Vertaling Super Grootdruk is die ideale Afrikaanse Bybel vir lesers wat van 'n ekstra groot lettertipe hou.
Die Super Grootdruk-uitgawe bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe Lewende Vertaling. Dit kombineer Skrifgetrouheid en lesersvriendelikheid om die boodskap van die grondteks in eietydse Afrikaans vir vandag se leser weer te gee. Agt volkleur-kaarte is ook ingesluit.
Hierdie Bybel beskik oor die volgende kenmerke:
• Verduidelikende voetnote
• 16 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Hardeband
• Merklint

Author Andrie Du Toit

Author Wil Vosloo

Author NLV

View full details