Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781431626472 | Published: September 1, 2022 | Paperback

`n Bybeldagboek Vir Seuns

`n Bybeldagboek Vir Seuns

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 149
Regular price R 0 Sale price R 149
Out of print
VAT included.

’n Wonderlike dagboek wat ’n stewige grondslag sal lê vir seuns se geloofsgroei. Die 365 dagstukkies in ’n Bybeldagboek vir seuns is gebaseer op van die bekendste Skrifgedeeltes en beloftes in die Bybel. Jong seuns sal elke dag van die jaar bemoedig, uitgedaag en geïnspireer word. Enkele temas wat in hierdie dagboek voorkom, is God, Jesus, die hemel, liefde, wonderwerke, wysheid en vele meer. Elke oordenking is gerig op die daaglikse leefwêreld van seuns en bied woorde van troos, vrede en hoop.

Author Jean Fischer

View full details