Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781431626502 | Published: April 24, 2023 | Paperback

Vrede In Jou Hart Inkleurboek

Vrede In Jou Hart Inkleurboek

Author:CAD
Regular price R 119
Regular price R 0 Sale price R 119
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Is jy altyd aan die hardloop tussen werk en gesin en vriende, sonder oomblikke van stilword en rus? Dit is 'n seën om voluit te lewe, maar om werklik ons beste lewe te hê, het ons oomblikke van rus nodig. Vrede in jou hart inkleuboek laat jou gedagtes stil word terwyl jy die 40 ontwerpe inkleur, en die verse uit die Woord en aanhalings jou siel voed. 'n Addisionele 10 bladsye met kaartjies, boekmerke en etikette is ingesluit wat ook ingekleur en uitgedeel kan word.
Laat God se vrede oor jou spoel terwyl jy die rustige inkleur-oomblikke geniet.

Author CAD

View full details