Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781431626533 | Published: April 21, 2023 | Paperback

Mini-Oordenkings Vir Kinders

Mini-Oordenkings Vir Kinders

Regular price R 59
Regular price R 0 Sale price R 59
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

In ’n wêreld vol boelies en vergelyking op sosiale media, is dit vandag baie belangrik dat kinders besef hoe kosbaar hulle vir God is – net soos hulle is. Die 180 kort dagstukke in Mini-oordenkings vir kinders is geskryf asof God self met die kind praat. Elke dagstuk bevat ’n kernvers, ’n bemoedigende boodskap van God en ’n gebed. Dit is die ideale grootte vir ’n rugsak of tas, sodat kinders enige tyd en enige plek kan stil word by God. Die persoonlike boodskappe van God in Mini-oordenkings vir kinders sal laerskolers elke dag verseker dat God hulle liefhet en dat Hy omgee hoe hulle voel.

Author Cherie Hill

View full details