ISBN: 9781431626571 | Published: April 24, 2023 | Paperback
Waag Dit! Om Lief Te Hê Dagstukke
Waag Dit! Om Lief Te Hê Dagstukke
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Om werklik lief te wees vir ’n ander onvolmaakte mens is nie net ’n romantiese gevoel nie, maar ’n daaglikse keuse. Maar wat moet jy doen om daagliks liefde te gee en te ontvang? Waag dit om lief te hê dagstukke wys huweliksmaats hoe om daardie keuse elke dag te maak. Deur middel van 52 weeklikse uitdagings nooi hierdie jaar lange dagboek julle uit om dieper in te gaan op die skriftuurlike beginsels van The Love Dare. Dit sal julle verhouding met God en met mekaar verryk. Kenmerke van hierdie dagboek sluit in:
• 365 dagstukke oor unieke eienskappe van ware liefde
• 52 uitdagings wat julle sal help om liefde in julle huwelik te bewys
• Tientalle spesifieke gebede wat jy vir jouself of jou huweliksmaat kan bid.
• Vrae wat julle sal help om krities oor julle huwelik te dink.
• Meer as 100 Kyk dieper-gedeeltes vir persoonlike Bybelstudie.
Author Alex & Stephen Kendrick
Share
