ISBN: 9781431626588 | Published: May 30, 2023 | Paperback
Klein Beertjie Leer Van Paasfees
Klein Beertjie Leer Van Paasfees
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Kom leer jou kleinding van Paasfees met Klein Beertjie, wat graag Bybel lees en daarvan hou om van God te leer. In Klein Beertjie leer van Paasfees vertel Pappa en Mamma Beer vir Klein Beertjie van die opwindende verrassing daardie eerste Paasfees toe Jesus opgestaan het uit die dood. Hierdie pragtige volkleur-boekie vertel kinders tussen 3 en 6 van Jesus se opstanding en die ware betekenis van Paasfees. Die vrae agter in die boekie wat aansluit by die tema sal kinders help om die waarheid hul eie te maak.
Author Bob Hartman
Illustrator Steve Brown
Share
