Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781431626632 | Published: June 1, 2023 |

Klein Beertjie Vertrou Op God

Klein Beertjie Vertrou Op God

Illustrator:Steve Brown
Regular price R 35
Regular price R 150 Sale price R 35
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Kinders kry soms nagmerries en word bang vir die donker. Dan het hulle die versekering nodig dat hulle veilig is omdat God altyd by hulle is.

Klein Beertjie vertrou op God sal kleingoed help om hulle vrees in die nag te oorkom wanneer hulle leer van Josua en Kaleb, twee dapper spioene in die Bybel. Hulle het God vertrou om hulle veilig te hou - en Hy het.

Dié pragtige volkleurboek is perfek vir 3- tot 6-jariges en leer hulle om te vertrou dat God altyd by hulle is. Daar is ook vrae oor die temas in die boek en voorstelle om meer daaroor in die Bybel te leer.

Author Bob Hartman

Illustrator Steve Brown

View full details